Ondersteun Hulle maak Meld dat JOU advertensie hier! Jy bepaal die koste! Kontak vir Alan Holm op AlanH@AiNet.co.za |

Winsgewende
byeenkomste |
Die idee van hierdie Webtuiste is om 'n diens vir die gemeenskap van Wierdapark (en omliggende woonbeurte) te verskaf. Jy sal ontdek dat, soos jy die opsielys deurkyk, ons van plan is om 'n wyer verskeidenheid van nuttige en vermaaklikheidsdienste te verskaf. Ons gaan basiese inligting van alle wettige en nie-aanstootlike besighede in die gebeid lys in ons "blou bladsye." Maar ons gaan afhanklik wees van betalende adverteerders om die koste van hierdie Webtuiste te help dek. Om voorsiening vir alle groottes besighede te maak, berus die koste van advertering by JOU - JY bepaal self wat 'n advertensie op hierdie Webtuiste vir jou besigheid werd is. Ondersteun dus ons adverteerders ASSEBLIEF, en VERTEL vir hulle dat jy hulle advertensie hier gesien het, ASSEBLIEF. Dan gaan hulle aanhou om ons te ondersteun en dit gaan dit moontlik maak vir ons om nog hierdie diens aan jou te kan verskaf. JY kan ons help om op bepaalde gebeide eers te konsentreer, deur vir ons deur epos aan alanh@ainet.co.za daarvan te laat weet. JY kan ons ook help deur inligting oor klubs, skole, kerke en besighede wat ons nog nie gedek het nie te verskaf, asook verdere inligting en/of regstellings aan bestaande inligting vir dié wat ons klaar op het. Ons sal graag vertel word van "taalgoggas" en spelfoute wat jy optel, asseblief. Die voortbestaan van hierdie diens is in 'n groot mate afhanklik van JOU betrokkenheid, ASSEBLIEF. |
Your ad could be HERE! You determine the cost! Contact Alan Holm at alanh@ainet.co.za -------------------------------------------------------- Jou advertensie kon HIER gewees het! Jy bepaal die koste! Kontak vir Alan Holm op alanh@ainet.co.za |